Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | New Jersey |
County | Atlantic |
Koördinate | 39°23′N 74°27′W / 39.383°N 74.450°W |
Stigting | 1790 |
Geïnkorporeer op | 1 Mei 1854 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 44,125 vk km |
Hoogte bo seevlak | 2 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 39 551 |
- Bevolkingsdigtheid | 14 421,2/vk km |
Tydsone | OST (UTC -5) |
Somertyd | ODT (UTC -4) |
Burgemeester | Don Guardian (R) |
Amptelike Webwerf | cityofatlanticcity.org |
Atlantic City is 'n stad geleë aan die Atlantiese Oseaan in die deelstaat New Jersey en is 'n gewilde vakansiebestemming. Die stad is op 'n nou sandeiland gebou wat van die vasteland geskei word deur die New Jersey Binnelandse Waterweg. Die strande is ongeveer 12 km lank en die kuslyn word oorheers deur hotelgeboue. Die stad is ook 'n gewilde plek vir konferensies.